Beplan vir jou behuising ná aftrede

Share this post
Facebooktwitterlinkedin

Wouter Rapport beplan jou behuising na aftrede

Aftrede: Beplan vir jou behuising ná aftrede

deur Wouter Fourie in Rapport

Om te beplan vir jou behuising ná aftrede voel so bietjie soos die tyd toe jy vir die eerste keer moes nes skrop en moes dink aan jou behoeftes as ‘n familie. Daar is soveel oorwegings wat jy ingedagte moet hou, lank voor jy uiteindelik aftree. Jou besluit moet deurdag wees en verder strek as die vraag of jy moet verhuis na ‘n kleiner eenheid of ‘n aftree-oord? Lees gerus hierdie artikel wat in Rapport verskyn het oor hoe jou woning ook vir jou ‘n inkomste kan genereer as jy slim daarmee werk. Bo en behalwe dit vergeet mense dikwels van die gesondsheids- en emosionele oorwegings wat jou keuse van woning sal beinvloed.

 

kliek hier vir volle artikel in Rapport

Wouter Rapport beplan jou behuising na aftrede

Ander artikels in Rapport

https://retirementplanning.co.za/retirement-articles/

https://retirementplanning.co.za/mediese-fondse-gedurende-aftrede-in-rapport/

https://retirementplanning.co.za/dalk-is-jy-nie-so-n-goeie-belegger-nie/

Share this post
Facebooktwitterlinkedin