Staatspension in Rapport

Share this post
Facebooktwitterlinkedin

Wouter Rapport staatspension

Aftrede:  Is jy oor 60 jaar, kan jy kwalifiseer vir Staatspension?

deur Wouter Fourie in Rapport

Vir die bykans R3,5 afgetrede persone oor 60 jaar is staatspensioen van groot waarde. In ‘n artikel wat in die Sondag koerant Rapport verskyn het, gesels Wouter Fourie oor die kriteria wat as maatstaf gebruik word om te bepaal wie in aanmeking kom vir staatspensioene.

Studies, wat deur die Suid-Afrikaanse Arbeids en Ontwikkeling Navorsingseenheid en die Universiteit van Kaapstad se Ekonomiese Skool gedoen, is toon dat die staatspensioen vir ouer mense genoeglik help om baie huishoudings uit die armste omstandighede te hou.  Lees meer hier.

 

kliek hier vir volle artikel in Rapport

Wouter Rapport staatspension

 

Ander artikels in Rapport

https://retirementplanning.co.za/retirement-articles/

https://retirementplanning.co.za/mediese-fondse-gedurende-aftrede-in-rapport/

https://retirementplanning.co.za/dalk-is-jy-nie-so-n-goeie-belegger-nie/

https://retirementplanning.co.za/beplan-vir-jou-behuising-na-aftrede/

Share this post
Facebooktwitterlinkedin