Deur Wouter Fourie in Rapport
Aftrede: Mediese koste kan baie duur raak
Aftrede is ’n tyd vir rus, kleinkinders bederf, te werk aan jou gholf-voorgee of om ’n nuwe stokperdjie te leer. Dit is gewis nie die beste tyd om die veranderings in mediesefonds-reëls en -tariewe te bestudeer nie.
Ongelukkig spandeer ons die meeste tyd, en geld, aan dokters en medisyne nadat ons afgetree het. Sommige ontleders sê ons spandeer tot 60% van ons lewenslange mediese uitgawes in ons aftree-jare en dit is nie ongewoon om 30% van ons maandelikse pensioen aan mediese koste en mediese fondse te spandeer nie.
kliek hier vir volle artikel in Rapport
Ander artikels in Rapport
https://retirementplanning.co.za/retirement-articles/
https://retirementplanning.co.za/staatspension-in-rapport/
https://retirementplanning.co.za/dalk-is-jy-nie-so-n-goeie-belegger-nie/





